Skip to content

South Africans in Germany

Home » For the Foodies » South African Recipes » Potjie Resepte

Potjie Resepte

Biltong potjie

6 Uie
1 Pak Sampioene
n Halwe Kg biltong (Nie te vetterig nie)
1 Blik Pitmielies
1 Pak, gedraai of skulp, noedels
‘n Halwe Green Pepper
2 Houertjies vars room
‘n Redelike stuk gerasperde kaas

 1 Braai uie en sampioene tot dit gaar is
2 Voeg biltong by
3 Voeg gaargemaakte noedels by
4 Plaas green pepper en pitmielies bo-op
5 Rond af met 2 houertjies room en baie gerasperde kaas
6 Maak potjie toe en smoor totdat green peppers sag is en kaas lekker gesmelt het.
Submitted by Wanda du Plessis

Related Content

“Garage” pies

Foodies SA has the perfect Garage pie recipe with video instructions Here is the video and the recipes, visit their page for more yummy recipes

Read More »

Scones and Muffins

Here are some Scone and Muffin recipes.You can read about the different types of Flour in our Baking ingredients section. Take note that the baking

Read More »

Lemon Meringue Recipes

Lemon Meringue — Sarie Mueller 1 Blik Kondensmelk3 groot eiers1/2 koppie suurlemoensap (ek vat bietjie meer – seker so 3 groot eetlepels ekstra)1/2 koppie strooisuiker

Read More »