
Lemon Meringue
Tangy, creamy, and topped with a cloud of golden meringue, this South African Lemon Meringue is the perfect balance of sweet and citrus.
With a crisp biscuit base, smooth lemon filling, and a light, fluffy topping, it’s a much-loved family favourite that’s equally at home on a Sunday lunch table or at a special celebration.
🍋 A Zesty Family Favourite — Sarie Mueller
1 Blik Kondensmelk
3 groot eiers
1/2 koppie suurlemoensap (ek vat bietjie meer – seker so 3 groot eetlepels ekstra)
1/2 koppie strooisuiker (het bietjie minder gebruik)
So ongeveer 200 g Frischkäse / Maaskaas / Quark, wat ookal sodat dit minder soet is.
Tertkors van jou keuse – hier het ek ongeveer 100g van die volgraan Leibniz koekies fyngedruk
en met ongeveer 50 g gesmelte botter gemeng.
Oond: 160°C
Skei die eiers.
Klits eierwitte tot baie styf en voeg strooisuiker geleidelik by.
Meng eiergele, voeg kondensmelk, maaskaas en suurlemoensap by en klits ongeveer 1
min.
Plaas bo-op kors en skep lepelsvol meringue op eiermengsel.
Bak vir ongeveer 25 minute.

