
Afrikaans is lekker – Amsterdam May 2025
24/05/2025 @ 12:00 am – AFRIKAANSE POPSTER-VIERTAL BINNEKORT IN AMSTERDAM Kersfees kom vanjaar vroeg vir Nederlandse aanhangers van die Afrikaanse supersterre Ricus Nel, Brendan Peyper, Elandré en Liza Nel! Dié bekende viertal se Afrikaans is Lekker-konsert sal vir SLEGS EEN AAND op Saterdag 24 Mei 2025 by die Theater Amsterdam in Nederland te sien wees. Die GROOTSTE Afrikaanse Sokkie After […]
You must be logged in to post a comment.